Modulekode | MOW 312 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Ingenieurswese, Bou-omgewing en Inligtingtegnologie |
Module-inhoud | Oop-uitkomste-substelselontwerp met gebruikmaking van die volgende elemente: Balke, aste, boute, laers, klinknaels, sweisnate, vere, koppelings, koppelaars, remme, ratte en ratstelsels. Statiese en vermoeidheidsontwerpbeginsels. Kode-ontwerp: Drukvate, struktuurstaalontwerp, hysstelsels en toue, sweiskode (SANS). |
Modulekrediete | 16.00 |
Programme | |
Voorvereistes | MOW 217, (MOW 227) |
Kontaktyd | 3 lesings per week, 3 tutoriale per week |
Onderrigtaal | Module word in Engels aangebied |
Departement | Meganiese en Lugvaartkundige Ingenieurswese |
Aanbiedingstydperk | Semester 1 |
Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App